meer as n sensasie tussen jou tanne - PLAAK die nuwe afrikaanse , alternatiewe , progressiewe rock groep

Vasco was my vader

En van riebeeck is my van

En ek doop die plek my Bali innie Kaap

the Koikoi ran for cover

Along the coastlines rocky shores

And the bushmen found the burning Namib sun

eks n 1820 settler

eks n boer by bloodrivier

Eks n bywoner op my eie plaas

Maar die Britte het dit weggeneem

En gee vir my toe grond

St Helena en Argentiniee tot my verbaas

O Ampie you moron

Speak english my son

We ll put a dunce cap on your head for fun

And we ll make you sing

The finest little tune God

save the weasel pop goes the queen

Eks n volbloed afrikaner

Van die kaap tot in transvaal

En ek veg vir my kultuur en my taal

Jy kan my dorpe anders doop

Maar my drome nooit ontneem

Ek bly nog steeds Johannes Jan De Waal

en tsafendas et tu brute

Jy t my deur die hart gesteek

Oor die issues in my colour bar

En ek wou jou nie reclassify

En mozambique toe stuur

Jou Griekse mes moes my liggaam daarvoor dra

Kitchner was n kanker

Norvalspont sy baster kind

Cecil Rhodes is gay marriages gesind

Noem my Jopie gee my n sopie

Van jou witblits brannewyn

En ons vuur die toekoms

Van n rainbownized samesein

En weenen is n traan wat rol

oor die kreukels aan my wang

ek leef nou agter an electric fence

want die reigning government

Is vir crime nie bang

They ll catch them and parade them in parialment

As Fourie was ek verraaier

My eie man moes my toe skiet

oor n rebellie while drinking with the queen

Maar Smuts its such

Jou laaste sap is uit

En die NP swem in sjampanje sperre vuur

Eks n volbloed Afrikaaner

Van die kaap tot in transvaal

En ek veg vir my kultuur en my taal

Jy kan my dorpe anders doop

Maar my drome nooit ontneem

Ek bly nog steeds Johannes Jan DeWaal

En boetie ons gaan border toe

die kommuniste is aan ons sy

Daars n rooigevaar wat ons land nou bedreig

Maar n bodybag was jou winning prize

Want ons land was up for sale

Deur politici met Griekse meisies in die son

Im held up for high treason

No reason so it seems

Im tired of your governmental schemes

Ek dink ek sal n bank begin

Vir volk en vaderland

Or maybe i ll just run for president

KOOP ONS MUSIEK KLIEK HIER

.