meer as n sensasie tussen jou tanne - PLAAK die nuwe afrikaanse , alternatiewe , progressiewe rock groep

OH NEGATIVE EN NIKOTIEN - kopiereg insisevus 2007

dis donkeraand dis middernag dis die osbloedwyn wat my kop sag maak

al wie nou nog skaterlag is jy

ek het te veel gedink en drink ek het te veel al oor begin

nou word ek so stadigaan de moer in

wie is ek wat is jy all in all its all the same

jou painted smile se vir my that love is your game

dis oh negative dis nikotien sordid bars en sleazy scenes

thats the way its always been ek en jy forever

dis faded jeans dis dirty dreams nothings ever what it seems

jy se jy is my optel girl jys my cool cool comfort in n crazy world

dis ohnegative....

dis n smokey room from n movie scene dis die fatal comeback

from an old prom queen

ek s op my knee i must confess bout a moment of passion

and n see through dress

dis oh negative .....

KOOP ONS MUSIEK KLIEK HIER