LIRIEKE VIR NAROVERTURE - alle lirieke kopiereg insisevus2007
.
1. ALUET
aluet ho ho he he ha ha
wys my die maan en ek wys jou die sterre saam
en ek wys jou waar kom ons vandaan
aluet.....
wys my die wysheid en ek wys jou wie verstaan
en ek wys jou waar kom ons vandaan
aluet.....
jy neem my land van my jy noem jouself dan vry
net die skerwe van n droom bly oor vir my
aluet.....
wen of selfs verloor jy t alles uitgemoor
hoekom , hoekom , waarom?
aluet.....
KOOP ONS MUSIEK KLIEK HIER