NAROVERTURE 2007
1 . ALUET - n liedjie vir die amerikaanse indiane wat die prys vir " vooruitgang " moes betaal
2. OH NEGATIVE EN NIKOTIEN - is n smokey bar song vol passie en n see through dress
3. JOHANNES JAN DE WAAL - is vir die wat nog glo in ons kultuur
4. NAROVERTURE - is die afrikaanse rock opera waarin die hande van liefde die doodsteek lewer
5. LAEHALS WAT JY DRA - gaan oor n meisie op n twee jaar holiday working visa in london
6. REDINEER - die stryd tussen die duiwel en die siel
7. MARMOTWIEL - vir die grys lewelose mannetjie in sy allerdaagse trapmeule
8. VLADIVOSTOK WIEGELIED - gaan oor n russiese paaldanseres
9. WAAROM WOLKE BLOOS - vir n meisie met die naam lisa wie ek op n dag geken het
10. JAKE THE SNAKE - vir die breebors brekers....daars een in elke bar
luister na :
aluet hier
oh negative hier
johannes jan hier
naroverture hier
laehals hier
redineer hier
marmotwiel hier
vladivostok hier
waarom wolke bloos hier
jake the snake hier
