meer as n sensasie tussen jou tanne - PLAAK die nuwe afrikaanse , alternatiewe , progressiewe rock groep

Wissel ons weer woorde se die satan vir die siel

Daar waar jy nou stilstaan en twyfel voor die spieel

Wonner jy wat reg is of weet jy wats verkeerd

Sal jy stil stil oorgee of moet ons redineer

Een en eens nie twee nie dit maak tog somtyds drie

Al het jou ma jou dit vertel op die ouderdom van vier

Dis nie altyd wit of swart die werelds effens blou

Want grys is net die twee tog saam en klink te immer grou

Jy dink jy het die antwoord maar voor jy dit nog weet

Wys die wereld om jou jys weer n keer verkeerd

Ek se jou dis die lewe in sy samesweer komplot

Die eendag vreet jy poedding en op n dag weer snot

Wissel ons weer woorde........