Die lipstick op jou lippe
Die lae hals wat jy dra
Die tattoo op jou arm
Is die dinge wat jou pa nou pla
Maar jy wat jy is
Jy voel nou werklik vry
Want die statement wat jy maak
Weerspieel die ware jy
En pa raak meer bekommerd
Want sy meisiekind word groot
Daar buite sluip gedaantes
Soos n jakkals in n sloot
Maar jy wat jy is
Jy voel nou werklik vry
Want jou boyfriend speel bok bok
Hoeveel vingers op jou lyf
Jy kry jou cyberoverdose
In die internet cafe
Jy drop jou engelse p s en q s
Jy s socially hard to please
Jou boyfriend is die proefkonyn
In london medical trials
En all the while sit jy en drink
Jou stella in n soho bar
Jou jetsetdays are over
Want twee jaar is verby
En jy keer nou terug na die land van goud
Waar alles silwer skyn
Want die werklikheid daal op jou neer
Dis die thirdworld waar jy bly
En jy hinker steeds met heimwee
Na die good old london days
KOOP ONS MUSIEK KLIEK HIER