meer as n sensasie tussen jou tanne - PLAAK die nuwe afrikaanse , alternatiewe , progressiewe rock groep

PLAAK is n nuwe afrikaanse progressiewe , alternatiewe rockgroep wat pas hulle debuut cd , NAROVERTURE vrygestel het . Alle musiek is geskryf deur PLAAK . Die lirieke deur insisevus , is soms sarkasties , humoristies , kritiserend  en buitengewoon . Hulle word , deur metaforiese beskrywings , omskep in prentjies en visies waarmee elkeen hulle kan vereenselwig . Die musiek self is cross-over vanaf spaans , russies , funk , rock , en selfs kelties omskep in  afrikaans . Luister gerus en besluit self maar een ding is verseker pap is nie wors nie en PLAAK is meer as n sensasie tussen jou tanne.........

Ons musiek en videos kan gehoor en sien word by www.bandspace.com/plaak www.myspace.com/plaak1 www.myspace.com/insisevus www.insisevus.com www.youtube.com/insisevus

KOOP ONS MUSIEK KLIEK HIER

NOG WEBTUISTES VAN PLAAK LEDE HIER